Na Afrikaanse Blad
Quick Links
Banking details:
Die Rapport Onderwysfonds
ABSA
Branch Code: 632 005
Cheque account nr: 405 864 6741
Category Archives: Newspaper articles
Rapport se redakteur as topvrou in die SA media aangewys – 1 Augustus 2010
Liza Albrecht, redakteur van Rapport, is deur die tydskrif The Media aangewys as vanjaar se top-vrou in die Suid-Afrikaanse mediabedryf.
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
14 groepe wil armoede onder Afrikaanses probeer verlig
Rapport 2010-03-07 Celinda Groenewald Altesame 14 vroue-organisasies het Dinsdag op ’n nasionale Afrikaanse vrouekongres in Krugersdorp vergader oor die armoedevraagstuk onder Afrikaanse vroue en kinders. Die kongres is deur die Dameskring georganiseer en volg op Solidariteit Helpende Hand se Reddingsdaad-kongres … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Fonds vir Afrikaanse meisies kom
Rapport 2010-03-07 Alet Rademeyer ’n Beursfonds vir Afrikaanse meisies en opheffingsprojekte spesifiek vir Afrikaanse ma’s en dogters gaan gestig word. Dit is van die besluite wat eergister by ’n nasionale Afrikaanse Vrouekongres in Krugersdorp geneem is. Die kongres, wat deur … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Tshwane: Beursfonds toon sterk groei
Beeld 2010-03-04 Gerhard Pretorius Solidariteit Helpende Hand het verlede week tydens ’n spoggeleentheid skenkers bedank wat honderde behoeftige jong mense se drome om verder te studeer verwesenlik het.
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Helpende Hand belê in die toekoms van jongmense met potensiaal
Elaine Thomas se droom is om eendag ʼn volwaardige verpleegster te word. Sy het egter as gevolg van omstandighede skool verlaat op die ouderdom van 16. Om hierdie rede kon sy nie direk aansoek doen om verpleegkunde te gaan studeer … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Uitgawe 4, 2008 Helpende Hand pak beursdiskriminasie
Ilze Nieuwoudt Hoewel nagenoeg 27% van alle inskrywings by universiteite en technikons wit studente is, weerspieël beurstoekennings nie dieselfde verteenwoordiging nie. Volgens ʼn studie wat Solidariteit se navorsingsinstituut gedoen het vind diskriminasie op grond van studente se ras klaarblyklik by … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Uitgawe 1, 2009 Helpende Hand ken meer as R1,4 miljoen se beurse aan studente toe
Ilze Nieuwoudt Die Solidariteit Helpende Hand Beursfonds het vanjaar ʼn merkwaardige mylpaal behaal met die toekenning van beurse ter waarde van meer as R1,4 miljoen. Hiermee het die Helpende Hand Beursfonds tot die grootste nog gegroei.
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Bydraes vir 16-22 Junie 2008
Baie dankie vir die volgende bydraes wat die afgelope week ontvang is: AB Afdeling Rustenburg Kloof JM Middel AB Afdeling Belville De Mist HA Pretorius Prof JP de Lange Onbekend R250 R500 R170 R100 R2000 R50 Lesers kan hul bydraes … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off
Rig nou lening-aansoeke aan die ROF
<p style=”text-align: right;”><em>Rapport – <span> 03/05/2008 21:11</span></em></p> Aansoeke om die Rapport Onderwysfonds (ROF) se leningsbeurse vir 2009 het die afgelope week geopen. Voornemende en huidige Afrikaanssprekende studente – veral diegene wat hulle as onderwysers bekwaam – kan tot 31 Augustus … Continue reading
Posted in News, Newspaper articles
Comments Off