Links

Die Afrikanerbond is ‘n lede-organisasie wat deur sy lede en strukture daarop gerig is om, die brandende kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing en wat veral die Afrikaners se onmiddellike omgewing daadwerklik raak, te ontleed aan die hand van kundige insette en dan vorendag kom met oplossings en riglyne, wat deur bestaande netwerke verpraktiseer en bevorder kan word. As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van ‘n suksesvolle Suid-Afrika
Dagbreek Trust
Rapport
Solidariteit is Suid-Afrika se grootste en oudste onafhanklike vakbond, met ‘n ledetal van meer as 130 000.
Solidariteit se primêre doelwit is om sy lede in die werkplek te beskerm. Die vakbond is egter nie net ‘n gewone vakbond nie.
Solidariteit bied baie meer, met inbegrip van ‘n reeks bykomende voordele, ondersteuning aan hulpbehoewendes, spesiale dienste
deur die vakbond se eie maatskappye en talle meer. Die vakbond glo ook daarin dat die gemeenskappe waarin
sy lede woon ondersteun moet word.
Die vrou van vandag is, benewens haar vele rolle as eggenoot, ma, vriendin en beroepsvrou, ook die steunpilaar in die gemeenskap. Om haar plek te kan vol staan, moet sy voortdurend geïnspireer en toegerus word. In ‘n veeleisende en gejaagde lewe soek sy ook ‘n rusplek langs die pad… Die Dameskring voorsien reeds meer as 40 jaar ondersteuning aan hierdie vrouens

Comments are closed.