Is jy van plan om volgende jaar jou onderwysloopbaan te begin? Of het jy vanjaar begin skoolgee? ROF wil jou graag bederf met hierdie boekgeskenk (“HELP! I AM A STUDENT TEACHER”). Stuur gerus jou inligting en motivering na [email protected] indien jy meer hieroor wil uitvind.