Die ROF-familie

ROF het oor die jare honderde studente gehelp om onderwysers te word. ROF se ondersteuning aan onderwysers hou ook nie op die oomblik as jy jou kwalifikasie gekry het nie. Soos jy op die blad vir projekte kan sien, het ons ook baie opwindende geleenthede vir onderwysers wat reeds in die beroep staan.

Dis daarom vir ons belangrik om kontak te hou met voormalige ROF-leningsbeurshouers. Ons wil graag ook jou suksesverhaal plaas op ons webblad en Facebook.  Kontak ons asb by [email protected]  –  ons hoor graag van jou.