ROF Nuus

Apr
01

ROF VERWELKOM NUWE VOORSITTER

ROF het op 1 Februarie 2022 ‘n nuwe voorsitter gekry. Inge Kühne, redakteur van Rapport, het die leisels oorgeneem by Waldimar Pelser, vorige redakteur van Rapport. Inge het op 20-jarige ouderdom begin as ‘n verslaggewer by Beeld en het deur die jare ‘n baie suksesvolle loopbaan opgebou. ROF is baie dankbaar dat sy die aanstelling…

By webadmin | ROF Nuus
DETAIL
Apr
01

ROF GROET WALDIMAR PELSER, VOORSITTER VAN ROF.

Waldimar Pelser, redakteur van Rapport en voorsitter van Rapport Onderwysfonds (ROF), het aan die begin van die jaar bedank en op 1 Februarie die leisels by Karen Meiring oorgeneem as M-Net se direkteur vir kykNet-kanale. Waldimar het groot voetspore getrap as voorsitter van ROF. Hy is ‘n natuurlike leier wat die talent en gawe het…

By webadmin | ROF Nuus
DETAIL