Geraldine Dold ­

Geraldine Dold ­

Geraldine Dold ­

“Ek het aansoek gedoen vir ‘n ROF leningsbeurs omdat my ma nooit finansieel kon voorsiening maak vir my studies nie aangesien sy vir so lank ‘n enkelouer was. Ek het geweet ek wou bitter graag gaan studeer om my roeping te vervul en ek moes pro-aktief raak en soek vir geleenthede. Gelukkig het ek gehoor van ROF!

Geraldine Dold ­- Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskap, Hoërskool Tuine (Pretoria)

Rapport Onderwysfonds
2020-08-29T13:05:20+00:00