Jevonne Cloete

Jevonne Cloete

Jevonne Cloete

“Ek is ‘n Namakwalander uit Rooifontein, ‘n klein dorpie net buite Springbok, in die Noord-Kaap. Ek is die eerste uit my familie om universiteit toe te gaan. Ek sou nooit kon dink dat ek ‘n gradu“Toe die gogga van Spesiale Onderwys my byt, het ROF se leningsbeurs vir my geleentheid gebied om myself in hierdie spesialisveld te bemagtig. Nie net het hierdie leningsbeurs ‘n groot droom verwesenlik nie, maar dit het die skynlik onwerklike nader na my beroepsvoorstoep gebring. Vandag staan ek as leerondersteuningspesialis in ‘n klas vol spesiale leerders met intellektuele gestremdhede met ‘n hart vol tevredenheid en salige gemoedsrus vir die verskil wat ek kan maak. Dankie ROF- my beker loop oor!”

Jevonne Cloete - Wiskunde-onderwyser by ’n skool vir leegestremdes.

Rapport Onderwysfonds
2020-08-29T13:19:06+00:00

Jevonne Cloete - Wiskunde-onderwyser by ’n skool vir leegestremdes.

“Toe die gogga van Spesiale Onderwys my byt, het ROF se leningsbeurs vir my geleentheid gebied om myself in hierdie spesialisveld te bemagtig. Nie net het hierdie leningsbeurs ‘n groot droom verwesenlik nie, maar dit het die skynlik onwerklike nader na my beroepsvoorstoep gebring. Vandag staan ek as leerondersteuningspesialis in ‘n klas vol spesiale leerders met intellektuele gestremdhede met ‘n hart vol tevredenheid en salige gemoedsrus vir die verskil wat ek kan maak. Dankie ROF- my beker loop oor!”