Kristoff Isaacs

Kristoff Isaacs

Kristoff Isaacs

Die onderwys bied elke dag nuwe uitdagings – `n oorvol klasse, te min apparaat, slange op die skool perseel en `n sanderige sportveld en nog baie meer.  “Dit is die tipe uitdagings wat jou inspireer en laat lag, maar sommige dae ook frustreer en selfs laat huil. Soms probeer jy die wêreld verander en sommige dae sukkel jy net om deur die dag te kom. Maar alles is die moeite werd as jy die leerders iets nuut leer en `n glimlag op hul gesigte sien.” 

Kristoff Isaacs - Wiskunde en Natuurwetenskap, Chatsworth Primêre Skool (Malmesbury)

Rapport Onderwysfonds
2020-08-29T13:10:00+00:00