Lannette Nel

Lannette Nel

Lannette Nel

“My leerders voel soms soos my eie kinders. As hulle vir 'n oomblik kan lag, gelukkig en veilig voel, dan is my dagtaak bereik. Hulle neem 'n mens se hart oor. Die onderwys is nie maklik nie, die druk van presteer en ekstra werkslading raak soms net te veel. Soms is die enigste rede vir opstaan in die oggend, 'my kinders' wat vir my wag.  Ek is oortuig dat 'n mens nie in die onderwys kan wees as jou hart nie omgee-klop vir kinders nie.”

Lannette Nel – Afrikaans, Hoërskool Dr. Malan (Meyerton)

Rapport Onderwysfonds
2020-08-29T13:18:09+00:00