ROF bederf ons 2022/2023-onderwysers


Is jy van plan om volgende jaar jou onderwysloopbaan te begin? Of het jy vanjaar begin skoolgee? ROF wil jou graag bederf met hierdie boekgeskenk (“HELP! I AM A STUDENT TEACHER”). Stuur gerus jou inligting en motivering na admin@rof.org.za indien jy meer hieroor wil uitvind.